Ohm

Ohm (Simbool:Ω) is die SI-eenheid waarmee die weerstand van 'n resistor in 'n stroombaan gemeet word.

Die term "ohm" is afkomstig van die Duitse fisikus, Georg Simon Ohm (1789-1854).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy